41 Die dienaar het gegaan. Wat Dawid betref, hy het daar naby aan die suidekant opgestaan. Toe het hy met sy gesig op die aarde geval+ en drie keer gebuig; en hulle het begin om mekaar te soen+ en oor mekaar te huil, totdat Dawid die meeste gehuil het.+
7 Gee aan almal wat hulle toekom: aan hom wat die belasting verlang, die belasting;+ aan hom wat die skatting verlang, die skatting; aan hom wat vrees verlang, sulke vrees;+ aan hom wat eer verlang, sulke eer.+