Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 24:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarna het Dawid ook opgestaan en uit die grot uitgegaan en agter Saul aan geroep en gesê: “My heer+ die koning!” Hierop het Saul omgekyk, en Dawid het laag gebuig met sy gesig na die aarde+ en hom neergewerp.

  • 1 Samuel 25:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Onmiddellik het sy opgestaan en met haar gesig na die aarde gebuig+ en gesê: “Hier is u slavin as ’n diensmeisie om die voete van die knegte van my heer+ te was.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel