1 Samuel 26:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hy het bygevoeg: “Waarom sit my heer sy kneg agterna,+ want wat het ek gedoen, en watter kwaad is daar in my hand?+ Psalm 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 O Jehovah my God, as ek dit gedoen het,+As daar enige onreg in my hande is,+ Psalm 35:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want sonder oorsaak het hulle hulle vangnetkuil vir my verberg;+Sonder oorsaak het hulle dit vir my siel gegrawe.+
18 En hy het bygevoeg: “Waarom sit my heer sy kneg agterna,+ want wat het ek gedoen, en watter kwaad is daar in my hand?+
3 O Jehovah my God, as ek dit gedoen het,+As daar enige onreg in my hande is,+ Psalm 35:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want sonder oorsaak het hulle hulle vangnetkuil vir my verberg;+Sonder oorsaak het hulle dit vir my siel gegrawe.+
7 Want sonder oorsaak het hulle hulle vangnetkuil vir my verberg;+Sonder oorsaak het hulle dit vir my siel gegrawe.+