Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Dawid het vir Saul gesê: “Waarom luister u na die woorde van mense+ wat sê: ‘Kyk! Dawid soek u ongeluk’?

  • 1 Samuel 24:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En my vader,+ kyk, ja, kyk na die slip van u moulose oorkleed in my hand, want toe ek die slip van u moulose oorkleed afgesny het, het ek u nie doodgemaak nie. Weet en sien dat daar geen kwaad+ of opstandigheid in my hand is nie, en ek het nie teen u gesondig nie, terwyl u na my siel op die loer lê om dit weg te neem.+

  • Psalm 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 O Jehovah my God, as ek dit gedoen het,+

      As daar enige onreg in my hande is,+

  • Johannes 10:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Jesus het hulle geantwoord: “Ek het talle goeie werke aan julle getoon wat van die Vader afkomstig is. Oor watter van daardie werke stenig julle my?”

  • Johannes 18:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Jesus het hom geantwoord: “As ek iets verkeerds gesê het, getuig dan oor wat verkeerd is; maar as dit reg was, waarom slaan jy my dan?”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel