Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 7:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar hy het na Rama+ teruggekeer, want sy huis was daar, en hy het Israel daar gerig. En daar het hy ’n altaar vir Jehovah gebou.+

  • 1 Samuel 28:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Samuel het gesterf, en die hele Israel het oor hom geweeklaag en hom in Rama, sy eie stad, begrawe.+ Wat Saul betref, hy het die geestemediums en die beroepsvoorspellers van gebeure uit die land verwyder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel