Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En weet en kyk dan nou wat u gaan doen, want rampspoed is teen ons heer en teen sy hele huis besluit,+ aangesien hy ’n te groot deugniet+ is om met hom te praat.”

  • 1 Samuel 25:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wat Dawid betref, hy het gesê: “Ek het net tot teleurstelling alles bewaak wat aan hierdie man in die wildernis behoort, en nie ’n enkele ding van alles wat aan hom behoort, is vermis nie,+ en tog vergeld hy my kwaad vir goed.+

  • Jesaja 32:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Die verstandelose sal nie meer vrygewig genoem word nie; en wat die beginsellose man betref, van hom sal nie gesê word dat hy edel is nie;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel