Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wat iemand betref wat sy oor toestop vir die klaaggeroep van die geringe,+ hy sal self ook roep en nie geantwoord word nie.+

  • Prediker 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ’n behoeftige maar wyse man is daarin gevind, en dié het deur sy wysheid aan die stad ontkoming verskaf.+ Maar geen mens het dié behoeftige man onthou nie.+

  • Jesaja 32:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 want die verstandelose sal pure onsinnigheid spreek,+ en sy hart sal bedryf wat skadelik is,+ om afvalligheid te bedryf+ en verkeerde dinge teen Jehovah te spreek, om die siel van die een wat honger is, leeg te laat bly,+ en hy laat selfs die een wat dors is, sonder iets te drinke bly.

  • Lukas 6:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Gee altyddeur, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie maat, ingestamp, geskud en oorlopend, in julle skoot stort. Want met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”+

  • Jakobus 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en een van julle nogtans vir hulle sê: “Gaan in vrede, bly warm en goed gevoed”, maar julle gee hulle nie die nodige vir hulle liggaam nie, watter nut het dit?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel