Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die man se naam was Nabal,+ en sy vrou se naam was Abiʹgail.+ En die vrou het goeie oordeel aan die dag gelê+ en was pragtig van gestalte, maar die man was hardvogtig en sleg in sy handelinge;+ en hy was ’n Kalebiet.+

  • 1 Samuel 25:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Toe Abiʹgail Dawid sien, het sy haar dadelik gehaas en van die esel afgeklim en op haar gesig voor Dawid geval en na die aarde gebuig.+

  • 1 Samuel 25:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Hierop het Dawid vir Abiʹgail gesê: “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ wat jou vandag gestuur het om my te ontmoet!

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel