Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 30:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Verder het hulle aan hom ’n skyf van ’n koek van saamgeperste vye en twee rosynekoeke gegee.+ Toe het hy geëet, en sy gees+ het in hom teruggekeer; want hy het drie dae en drie nagte nie brood geëet of water gedrink nie.

  • 2 Samuel 16:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe Dawid ’n entjie verby die kruin oorgetrek het,+ het Siba,+ die dienaar van Mefiboʹset,+ hom daar tegemoetgekom met ’n paar opgesaalde esels+ en op hulle tweehonderd brode+ en honderd rosynekoeke+ en honderd vragte somervrugte+ en ’n groot kruik wyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel