Genesis 44:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Juda het toe nader gekom na hom toe en gesê: “Ek bid u, my heer, laat u kneg tog asseblief ’n woord ten aanhore van my heer spreek,+ en moenie u toorn+ teen u slaaf laat ontvlam nie, want u staan gelyk met Farao.+ 2 Samuel 14:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die vrou het toe gesê: “Laat u diensmeisie+ asseblief ’n woord met my heer die koning spreek.”+ Daarom het hy gesê: “Spreek!”+
18 Juda het toe nader gekom na hom toe en gesê: “Ek bid u, my heer, laat u kneg tog asseblief ’n woord ten aanhore van my heer spreek,+ en moenie u toorn+ teen u slaaf laat ontvlam nie, want u staan gelyk met Farao.+
12 Die vrou het toe gesê: “Laat u diensmeisie+ asseblief ’n woord met my heer die koning spreek.”+ Daarom het hy gesê: “Spreek!”+