1 Samuel 25:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Onmiddellik het sy opgestaan en met haar gesig na die aarde gebuig+ en gesê: “Hier is u slavin as ’n diensmeisie om die voete van die knegte van my heer+ te was.”+
41 Onmiddellik het sy opgestaan en met haar gesig na die aarde gebuig+ en gesê: “Hier is u slavin as ’n diensmeisie om die voete van die knegte van my heer+ te was.”+