Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Hierop het Dawid vir die Filistyn gesê: “Jy kom na my toe met ’n swaard en met ’n spies en met ’n werpspies,+ maar ek kom na jou toe met die naam van Jehovah van die leërs,+ die God van die gevegslinies van Israel, wat jy uitgetart het.+

  • 1 Samuel 18:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Uiteindelik het Saul vir Dawid gesê: “Hier is my oudste dogter Merab.+ Haar sal ek aan jou as vrou gee.+ Wees net vir my ’n dapper man en voer die oorloë van Jehovah.”+ Maar Saul het by homself gesê: “Laat my hand nie teen hom wees nie, maar laat die hand van die Filistyne teen hom wees.”+

  • 2 Samuel 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Gister sowel as vantevore,+ terwyl Saul koning oor ons was, het ú Israel uitgelei en ingebring.+ En Jehovah het vir u gesê: ‘Jy sal my volk Israel as herder lei,+ en jy sal leier+ oor Israel word.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel