8 Daarna het Dawid ook opgestaan en uit die grot uitgegaan en agter Saul aan geroep en gesê: “My heer+ die koning!” Hierop het Saul omgekyk, en Dawid het laag gebuig met sy gesig na die aarde+ en hom neergewerp.
16 En die oomblik toe Dawid hierdie woorde klaar met Saul gespreek het, het Saul gesê: “Is dit jou stem, my seun Dawid?”+ En Saul het sy stem begin verhef en gehuil.+