-
1 Samuel 26:19Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
19 En laat my heer die koning asseblief nou na die woorde van sy kneg luister: As dit Jehovah is wat u teen my aangehits het, laat hom ’n graanoffer ruik.+ Maar as dit die mensekinders is,+ is hulle vervloek voor Jehovah,+ omdat hulle my vandag verdryf het sodat ek my nie verbonde voel aan die erfdeel van Jehovah+ nie, want hulle sê: ‘Gaan, dien ander gode!’+
-