Eksodus 23:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Jy moet ver van ’n valse woord af bly.+ En moenie die onskuldige en die regverdige doodmaak nie, want ek sal die goddelose nie regverdig verklaar nie.+ Job 34:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom. Spreuke 17:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Iemand wat die goddelose regverdig verklaar+ en iemand wat die regverdige goddeloos verklaar+—ja, hulle al twee is vir Jehovah verfoeilik.+ Jesaja 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 SÊ dat dit goed sal gaan met die regverdige,+ want hulle sal die vrug van hulle handelinge eet.+ Galasiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+
7 “Jy moet ver van ’n valse woord af bly.+ En moenie die onskuldige en die regverdige doodmaak nie, want ek sal die goddelose nie regverdig verklaar nie.+
11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom.
15 Iemand wat die goddelose regverdig verklaar+ en iemand wat die regverdige goddeloos verklaar+—ja, hulle al twee is vir Jehovah verfoeilik.+
7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+