Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Toe het Jehovah+ weggegaan nadat hy opgehou het om met Abraham te praat, en Abraham het na sy plek teruggekeer.

  • Numeri 24:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Daarna het Biʹleam opgestaan en weggegaan en na sy plek teruggekeer.+ En Balak het ook weggegaan.

  • 1 Samuel 24:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Toe het Dawid vir Saul gesweer, waarna Saul na sy huis gegaan het.+ Wat Dawid en sy manne betref, hulle het na die moeilik toeganklike plek opgegaan.+

  • 1 Samuel 27:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Na verloop van tyd het Saul berig ontvang dat Dawid na Gat gevlug het, en daarom het hy hom nie weer gaan soek nie.+

  • 2 Samuel 19:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Al die mense het toe deur die Jordaan begin trek, en die koning het deurgetrek; maar die koning het Barsilʹlai gesoen+ en hom geseën,+ waarna hy na sy plek teruggekeer het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel