14 En Dawid het in die wildernis in moeilik toeganklike plekke gaan bly, en hy het in die bergstreek in die wildernis van Sif+ gebly. En Saul het aangehou om hom te soek,+ en God het hom nie in sy hand gegee nie.+
25 Hierop het Saul vir Dawid gesê: “Mag jy geseënd wees, my seun Dawid. Jy sal nie net vir seker werk nie, maar jy sal ook vir seker oorwin.”+ En Dawid het verder gegaan; en wat Saul betref, hy het na sy plek teruggekeer.+