-
1 Samuel 29:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 En die vorste van die Filistyne het begin sê: “Wat beteken hierdie Hebreërs?”+ Hierop het Agis vir die vorste van die Filistyne gesê: “Is dit nie Dawid, die kneg van Saul, die koning van Israel nie, wat al ’n jaar of twee hier by my is,+ en van die dag af dat hy na my toe oorgeloop het tot vandag toe het ek hoegenaamd niks in hom gevind nie?”+
-