1 Samuel 27:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gevolglik het Agis Dawid geglo+ en by homself gesê: “Hy het ongetwyfeld ’n stank onder sy volk Israel geword;+ en hy sal tot onbepaalde tyd my kneg moet word.” Spreuke 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Iemand wat onervare is, glo elke woord,+ maar die skerpsinnige gee ag op sy voetstappe.+
12 Gevolglik het Agis Dawid geglo+ en by homself gesê: “Hy het ongetwyfeld ’n stank onder sy volk Israel geword;+ en hy sal tot onbepaalde tyd my kneg moet word.”