Spreuke 27:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die skerpsinnige wat die rampspoed gesien het, het hom verberg;+ die onervarenes wat verder gegaan het, het die straf ondergaan.+ Romeine 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want sulke mense is nie slawe van ons Here Christus nie, maar van hulle eie buik;+ en deur mooipraatjies+ en vleitaal+ verlei hulle die harte van onskuldiges.
12 Die skerpsinnige wat die rampspoed gesien het, het hom verberg;+ die onervarenes wat verder gegaan het, het die straf ondergaan.+
18 Want sulke mense is nie slawe van ons Here Christus nie, maar van hulle eie buik;+ en deur mooipraatjies+ en vleitaal+ verlei hulle die harte van onskuldiges.