1 Samuel 14:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En Saul het God begin raadpleeg: “Sal ek aftrek agter die Filistyne aan?+ Sal u hulle in die hand van Israel gee?”+ En hy het hom dié dag nie geantwoord nie.+ Psalm 28:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Mag Jehovah geloof word, want hy het die stem van my dringende versoeke gehoor.+
37 En Saul het God begin raadpleeg: “Sal ek aftrek agter die Filistyne aan?+ Sal u hulle in die hand van Israel gee?”+ En hy het hom dié dag nie geantwoord nie.+