Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 En ná die dood+ van Josua het die kinders van Israel Jehovah geraadpleeg+ en gesê: “Wie van ons sal eerste teen die Kanaäniete optrek om teen hulle te veg?”

  • 1 Samuel 30:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En Dawid het Jehovah begin raadpleeg+ en gesê: “Sal ek hierdie rowerbende agternasit? Sal ek hulle inhaal?” Hierop het hy vir hom gesê:+ “Sit hulle agterna, want jy sal hulle vir seker inhaal, en jy sal vir seker ’n verlossing bewerkstellig.”+

  • 2 Samuel 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En Dawid het Jehovah begin raadpleeg+ en gesê: “Sal ek teen die Filistyne optrek? Sal u hulle in my hand gee?” Hierop het Jehovah vir Dawid gesê: “Trek op, want ek sal die Filistyne vir seker in jou hand gee.”+

  • Spreuke 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Vertrou op Jehovah met jou hele hart+ en moenie op jou eie begrip steun nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel