3 “Mensekind, praat met die ouer manne van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kom julle om my te raadpleeg?+ ‘So waar as ek lewe, ek sal my nie deur julle laat raadpleeg nie’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”’