Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada, was oor die Keretiete+ en die Peletiete.+ Wat die seuns van Dawid betref, hulle het priesters geword.+

  • 1 Konings 1:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En die priester Sadok+ en die profeet Natan+ en Benaʹja,+ die seun van Joʹjada, en die Keretiete+ en die Peletiete+ het afgegaan en Salomo op die muilmerrie van koning Dawid laat ry+ en hom toe na Gihon+ gebring.

  • 1 Kronieke 18:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ was oor die Keretiete+ en die Peletiete;+ en die seuns van Dawid was die eerste in posisie aan die sy van die koning.+

  • Esegiël 25:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek steek my hand teen die Filistyne uit,+ en ek sal die Keretiete+ uitroei en die res van die seekus vernietig.+

  • Sefanja 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Wee dié wat die seestreek bewoon, die nasie van die Keretiete!+ Die woord van Jehovah is teen julle. O Kanaän, die land van die Filistyne, ek sal jou ook vernietig, sodat daar geen inwoner sal wees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel