Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 33:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Neem asseblief die geskenk wat as ’n blyk van my seën na u toe gebring is,+ omdat God aan my guns betoon het en omdat ek alles het.”+ En hy het by hom bly aandring, sodat hy dit geneem het.+

  • 2 Konings 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het hy teruggegaan na die man van die ware God,+ hy met sy hele kamp, en gekom en voor hom gaan staan en gesê: “Kyk, nou weet ek beslis dat daar op die hele aarde geen God is nie, behalwe in Israel.+ En aanvaar nou asseblief ’n seëngeskenk+ van u kneg.”

  • Spreuke 11:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daar is een wat uitstrooi en tog nog meer kry;+ ook een wat hom terughou van wat reg is, maar dit lei net tot gebrek.+

  • Spreuke 18:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die geskenk van ’n mens maak vir hom die weg wyd oop,+ en dit sal hom selfs voor vernames bring.+

  • Handelinge 20:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Ek het in alles vir julle getoon dat julle deur so te arbei+ die swakkes moet bystaan+ en die woorde van die Here Jesus in gedagte moet hou, toe hy self gesê het: ‘Dit verskaf groter geluk om te gee+ as om te ontvang.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel