Eksodus 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hulle moet vir my ’n heiligdom maak, want ek sal in hulle midde woon.+ Eksodus 40:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Op die dag van die eerste maand,+ op die eerste van die maand, moet jy die tabernakel van die tent van samekoms oprig.+ 1 Samuel 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En net nadat sy hom gespeen het, het sy hom saam met haar geneem, tesame met ’n drie jaar oue bul en een efa meel en ’n groot kruik wyn,+ en sy het in die huis van Jehovah in Silo+ ingegaan. En die seun was by haar. 1 Samuel 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die lamp van God was nog nie uitgedoof nie, en Samuel het in die tempel+ van Jehovah gelê, waar die ark van God was. 2 Samuel 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 het die koning vir die profeet Natan+ gesê: “Kyk dan nou, ek woon in ’n huis van sederhout+ terwyl die ark van die ware God in tentdoeke woon.”+ 2 Samuel 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In my benoudheid het ek Jehovah bly aanroep,+En tot my God het ek bly roep.+Toe het hy uit sy tempel my stem gehoor,+Met my hulpgeroep in sy ore.+ Psalm 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Een ding het ek van Jehovah gevra+—Dit sal ek soek:+Dat ek al die dae van my lewe in die huis van Jehovah mag woon,+Om die lieflikheid van Jehovah te sien+En sy tempel met waardering te aanskou.+
2 “Op die dag van die eerste maand,+ op die eerste van die maand, moet jy die tabernakel van die tent van samekoms oprig.+
24 En net nadat sy hom gespeen het, het sy hom saam met haar geneem, tesame met ’n drie jaar oue bul en een efa meel en ’n groot kruik wyn,+ en sy het in die huis van Jehovah in Silo+ ingegaan. En die seun was by haar.
3 En die lamp van God was nog nie uitgedoof nie, en Samuel het in die tempel+ van Jehovah gelê, waar die ark van God was.
2 het die koning vir die profeet Natan+ gesê: “Kyk dan nou, ek woon in ’n huis van sederhout+ terwyl die ark van die ware God in tentdoeke woon.”+
7 In my benoudheid het ek Jehovah bly aanroep,+En tot my God het ek bly roep.+Toe het hy uit sy tempel my stem gehoor,+Met my hulpgeroep in sy ore.+
4 Een ding het ek van Jehovah gevra+—Dit sal ek soek:+Dat ek al die dae van my lewe in die huis van Jehovah mag woon,+Om die lieflikheid van Jehovah te sien+En sy tempel met waardering te aanskou.+