17 Toe het die bringer van die nuus geantwoord en gesê: “Israel het voor die Filistyne gevlug, en die manskappe het ook ’n groot nederlaag gely;+ en ook u twee seuns—Hofni en Piʹnehas+—het gesterf, en die ark van die ware God is buitgemaak.”+
8 Daar is geen mens wat mag het oor die gees om die gees teë te hou nie;+ ook is daar geen beherende mag op die dag van die dood nie;+ ook is daar geen vrystelling in die oorlog nie.+ En goddeloosheid sal geen ontkoming verskaf aan dié wat hulle daaraan oorgee nie.+
13 Maar dit sal glad nie goed afloop met die goddelose nie,+ en ook sal hy nie sy dae, wat soos ’n skaduwee is, verleng nie,+ omdat hy God nie vrees nie.+