1 Samuel 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het die Filistyne geveg en is Israel verslaan,+ en hulle het elkeen na sy tent gevlug;+ en die slagting was baie groot,+ sodat daar van Israel dertigduisend voetsoldate geval het.+
10 Toe het die Filistyne geveg en is Israel verslaan,+ en hulle het elkeen na sy tent gevlug;+ en die slagting was baie groot,+ sodat daar van Israel dertigduisend voetsoldate geval het.+