1 Samuel 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En net toe die ark van die verbond van Jehovah in die kamp inkom, het al die Israeliete ’n groot gejuig aangehef,+ sodat die aarde gebewe het. 1 Samuel 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En selfs die ark van God is buitgemaak,+ en die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas, het gesterf.+ Psalm 78:61 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 61 En hy het sy sterkte aan gevangenskap oorgegee+En sy luisterrykheid in die hand van die teenstander.+
5 En net toe die ark van die verbond van Jehovah in die kamp inkom, het al die Israeliete ’n groot gejuig aangehef,+ sodat die aarde gebewe het.
11 En selfs die ark van God is buitgemaak,+ en die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas, het gesterf.+
61 En hy het sy sterkte aan gevangenskap oorgegee+En sy luisterrykheid in die hand van die teenstander.+