Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 11:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Nie een van die Enakiete het in die land van die kinders van Israel oorgebly nie. Net in Gasa,+ in Gat+ en in Asdod+ het hulle oorgebly.+

  • 1 Samuel 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dít is dan nou die goue aambeie wat die Filistyne as ’n skuldoffer aan Jehovah teruggegee het:+ vir Asdod+ een, vir Gasa+ een, vir Asʹkelon+ een, vir Gat+ een, vir Ekron+ een.

  • Handelinge 8:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Maar Filippus is in Asdod gevind, en hy het deur die gebied gegaan en aangehou om die goeie nuus aan al die stede bekend te maak+ totdat hy in Sesareʹa gekom het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel