Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 15:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Ekron+ en sy afhanklike dorpe en sy nedersettings.

  • Rigters 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarna het Juda Gasa+ en sy gebied en Asʹkelon+ en sy gebied en Ekron+ en sy gebied ingeneem.

  • 2 Konings 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Ahaʹsia deur die traliewerk in sy dakvertrek,+ wat in Samariʹa was, geval+ en siek geword. Daarop het hy boodskappers gestuur en vir hulle gesê: “Gaan raadpleeg+ Baäl-Sebub,+ die god van Ekron,+ of ek van hierdie siekte sal herstel.”+

  • Amos 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek sal die inwoner uit Asdod+ uitroei en die houer van die septer uit Askelon;+ en ek sal my hand teen Ekron+ laat terugdraai,+ en die oorblywendes van die Filistyne moet vergaan”,+ het die Soewereine Heer Jehovah gesê.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel