Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 28:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Uiteindelik het Saul vir sy knegte gesê: “Soek vir my ’n vrou wat ’n meesteres van geestemediumskap+ is, en ek sal na haar toe gaan en haar raadpleeg.” Toe het sy knegte vir hom gesê: “Kyk! In En-Dor+ is daar ’n vrou wat ’n meesteres van geestemediumskap is.”

  • 1 Konings 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet tien brode in jou hand neem+ en bestrooide koeke en ’n fles+ heuning, en jy moet na hom toe gaan.+ Hy sal beslis vir jou sê wat met die seun gaan gebeur.”+

  • 2 Konings 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarop het die koning vir Haʹsael+ gesê: “Neem ’n geskenk+ in jou hand en gaan die man van die ware God tegemoet, en jy moet Jehovah deur hom raadpleeg+ en sê: ‘Sal ek van hierdie siekte herstel?’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel