Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 15:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die grens het van Baʹäla af weswaarts met ’n boog na die berg Seïr gegaan en het na die noordelike hang van die berg Jeaʹrim, dit wil sê Keʹsalon, geloop; en dit het na Bet-Semes+ afgegaan en na Timna+ geloop.

  • Josua 21:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en Ajin+ en sy weiveld, en Jutta+ en sy weiveld, Bet-Semes+ en sy weiveld; nege stede uit hierdie twee stamme.

  • 2 Konings 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Amaʹsia het nie geluister nie.+

      Toe het Joas, die koning van Israel, opgetrek, en hulle het mekaar se aangesig gesien,+ hy en Amaʹsia, die koning van Juda, by Bet-Semes,+ wat aan Juda behoort.

  • 1 Kronieke 6:59
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 59 en Asan+ met sy weivelde en Bet-Semes+ met sy weivelde;

  • 2 Kronieke 28:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wat die Filistyne+ betref, hulle het in die stede van die Sjefeʹla+ en die Negeb+ van Juda ’n inval gedoen en het Bet-Semes+ en Aʹjalon+ en Gedeʹrot+ en Sogo+ en sy afhanklike dorpe en Timna+ en sy afhanklike dorpe en Gimso en sy afhanklike dorpe ingeneem; en hulle het daar gaan woon.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel