Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En toe Jehovah se engel hierdie woorde met al die kinders van Israel gespreek het, het die volk hulle stem begin verhef en gehuil.+

  • Nehemia 9:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “Maar sodra hulle rus gehad het, het hulle weer gedoen wat sleg is voor u,+ en u het hulle oorgelaat aan die hand van hulle vyande, wat hulle vertrap het.+ Dan het hulle teruggekeer en tot u om hulp geroep,+ en u het vanuit die hemel gehoor+ en hulle ooreenkomstig u oorvloedige barmhartigheid herhaaldelik verlos.+

  • 2 Korintiërs 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want om op ’n goddelike wyse bedroef te wees, bewerk berou wat tot redding lei, waaroor ’n mens nie sal spyt wees nie;+ maar die droefheid van die wêreld bring die dood voort.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel