10Samuel het toe die fles+ olie geneem en dit op sy kop uitgegiet en hom gesoen+ en gesê: “Is dit nie omdat Jehovah jou as ’n leier+ oor sy erfdeel+ gesalf het nie?
15Toe het Samuel vir Saul gesê: “Jehovah het mý gestuur om jou as koning oor sy volk Israel te salf,+ en luister nou na die stem van die woorde van Jehovah.+
3 En jy moet die fles olie neem en dit op sy kop uitgiet+ en sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Ek salf+ jou as koning+ oor Israel.”’ En jy moet die deur oopmaak en vlug en nie wag nie.”