Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 20:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 En almal van Benjamin wat op dié dag geval het, het uiteindelik te staan gekom op vyf-en-twintigduisend man wat die swaard kon trek,+ almal dapper manne.

  • Rigters 20:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Maar seshonderd man het omgedraai en na die wildernis, na die Rimmonrots, gevlug, en hulle het vier maande op die Rimmonrots+ gebly.

  • Rigters 21:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die kinders van Israel het begin spyt voel oor hulle broer Benjamin. Daarom het hulle gesê: “Vandag is een stam van Israel afgekap.

  • Psalm 68:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Daar is klein Benjamin, wat hulle onderwerp,+

      Die vorste van Juda met hulle juigende menigte,

      Die vorste van Seʹbulon, die vorste van Nafʹtali.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel