Josua 7:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Laastens het hy sy huisgesin man vir man laat nader kom, en Agan, die seun van Karmi, die seun van Sabdi, die seun van Serag, van die stam Juda, is aangewys.+ Handelinge 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Maar van toe af het hulle ’n koning geëis,+ en God het vir hulle Saul gegee, die seun van Kis, ’n man uit die stam Benjamin,+ veertig jaar lank.
18 Laastens het hy sy huisgesin man vir man laat nader kom, en Agan, die seun van Karmi, die seun van Sabdi, die seun van Serag, van die stam Juda, is aangewys.+
21 Maar van toe af het hulle ’n koning geëis,+ en God het vir hulle Saul gegee, die seun van Kis, ’n man uit die stam Benjamin,+ veertig jaar lank.