21 Toe het hy die stam Benjamin volgens sy families laat nader kom, en die familie van die Matriete is aangewys.+ Laastens is Saul, die seun van Kis, aangewys.+ En hulle het hom gesoek, en hy kon nie gevind word nie.
15 En die hele volk het na Gilgal gegaan, en daar het hulle Saul voor Jehovah in Gilgal koning gemaak. Toe het hulle daar voor Jehovah gemeenskapsoffers gebring,+ en Saul en al die manne van Israel het hulle daar grootliks verbly.+