Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hierop het Saul geantwoord en gesê: “Is ek nie ’n Benjaminiet, uit die kleinste+ van die stamme van Israel,+ en my familie die onbeduidendste van al die families van die stam Benjamin nie?+ Waarom het u dan so iets vir my gesê?”+

  • Spreuke 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Het vermetelheid gekom? Dan sal oneer kom;+ maar wysheid is by die beskeidenes.+

  • Lukas 9:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 en vir hulle gesê: “Elkeen wat hierdie jong kind op grond van my naam ontvang, ontvang my ook, en elkeen wat my ontvang, ontvang ook hom wat my uitgestuur het.+ Want wie hom as ’n mindere onder julle almal gedra,+ dié is groot.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel