Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het hy vir hom gesê: “Verskoon my, Jehovah. Waarmee sal ek Israel red?+ Kyk! My duisend is die geringste in Manasʹse, en ek is die kleinste in my vader se huis.”+

  • Spreuke 3:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 As dit oor spotters gaan,+ sal hy spot;+ maar aan die sagmoediges sal hy guns betoon.+

  • Spreuke 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Het vermetelheid gekom? Dan sal oneer kom;+ maar wysheid is by die beskeidenes.+

  • Spreuke 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Voor ’n ineenstorting is die hart van ’n man verwaand,+ en nederigheid gaan heerlikheid vooraf.+

  • Spreuke 22:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die gevolg van nederigheid en die vrees van Jehovah is rykdom en heerlikheid en die lewe.+

  • Lukas 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, en hy wat hom verneder, sal verhef word.”+

  • Jakobus 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die onverdiende goedhartigheid wat hy gee, is egter groter.+ Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.”+

  • 1 Petrus 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel