Psalm 71:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En selfs tot die ouderdom en grysheid toe, o God, moet u my nie verlaat nie,+Totdat ek vir die geslag van u arm kan vertel,+Vir almal wat sal kom, van u mag.+ Spreuke 16:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Grysheid is ’n pragtige kroon+ wanneer dit op die weg van regverdigheid gevind word.+ Spreuke 20:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Die sieraad van jong manne is hulle krag,+ en die prag van ou manne is hulle grysheid.+ Jesaja 46:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Selfs tot die ouderdom toe is ek dieselfde;+ en tot die grysheid toe sal ek julle ondersteun.+ Ek sal gewis optree,+ sodat ek julle kan dra en sodat ek julle kan ondersteun en ontkoming kan verskaf.+
18 En selfs tot die ouderdom en grysheid toe, o God, moet u my nie verlaat nie,+Totdat ek vir die geslag van u arm kan vertel,+Vir almal wat sal kom, van u mag.+
4 Selfs tot die ouderdom toe is ek dieselfde;+ en tot die grysheid toe sal ek julle ondersteun.+ Ek sal gewis optree,+ sodat ek julle kan dra en sodat ek julle kan ondersteun en ontkoming kan verskaf.+