Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 28:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Verder het hy dié plek Bet-El+ genoem; maar die stad se naam was vroeër eintlik Lus.+

  • 1 Konings 12:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Toe het hy die een in Bet-El+ geplaas, en die ander het hy in Dan+ gesit.

  • 1 Konings 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En kyk, daar was ’n man+ van God wat deur die woord+ van Jehovah uit Juda na Bet-El gekom het, terwyl Jeroʹbeam by die altaar+ gestaan het om offerrook te laat opgaan.+

  • 2 Konings 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hy het daarvandaan na Bet-El+ opgegaan. Terwyl hy met die pad opgegaan het, het seuntjies+ uit die stad gekom en hom begin bespot+ en aanhoudend vir hom gesê: “Gaan op, kaalkop!+ Gaan op, kaalkop!”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel