2 Toe het Josua manne van Jeʹrigo af uitgestuur na Ai,+ wat naby Bet-Awen+ is, oos van Bet-El,+ en vir hulle gesê: “Trek op en verken die land.” Gevolglik het die manne opgetrek en Ai verken.+
12 En hulle grens by die noordelike hoek was van die Jordaan af, en die grens het na die noordelike hang van Jeʹrigo+ opgegaan en weswaarts teen die berg opgegaan, en sy eindpunt was by die wildernis van Bet-Awen.+