Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 47:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het Josef sy vader Jakob ingebring en hom aan Farao voorgestel, en Jakob het Farao geseën.+

  • Rut 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En kyk! Boas het van Betlehem af gekom en vir die snyers gesê: “Mag Jehovah met julle wees.”+ Hierop het hulle vir hom gesê: “Mag Jehovah u seën.”+

  • 1 Samuel 15:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Eindelik het Samuel by Saul gekom, en Saul het vir hom begin sê: “Mag u geseënd wees+ deur Jehovah. Ek het die woord van Jehovah uitgevoer.”+

  • 1 Samuel 25:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Intussen het een van die jong manne aan Abiʹgail, Nabal se vrou, berig gebring en gesê: “Kyk! Dawid het boodskappers uit die wildernis gestuur om ons heer die beste toe te wens, maar hy het teen hulle uitgevaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel