20 sodat sy hart hom nie bo sy broers verhef nie+ en hy nie regs of links van die gebod afwyk nie,+ sodat hy sy dae in sy koninkryk kan verleng,+ hy en sy seuns in die midde van Israel.
28 Hierop het Samuel vir hom gesê: “Jehovah het vandag die koninklike heerskappy oor Israel van jou afgeskeur,+ en hy sal dit beslis aan jou medemens gee wat beter is as jy.+