Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En nou sal jou koninkryk nie standhou nie.+ Jehovah sal beslis vir hom ’n man na sy hart vind;+ en Jehovah sal hom as ’n leier+ oor sy volk aanstel, omdat jy nie onderhou het wat Jehovah jou beveel het nie.”+

  • 1 Samuel 16:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe het hy gestuur en hom laat kom. En hy was rooierig,+ ’n jong man met pragtige oë en ’n aantreklike voorkoms. Toe het Jehovah gesê: “Staan op, salf hom, want dit is hy!”+

  • 1 Samuel 28:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Jehovah sal vir homself doen net soos hy deur middel van my gespreek het, en Jehovah sal die koninkryk uit jou hand skeur+ en dit aan jou medemens, aan Dawid, gee.+

  • Handelinge 13:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En nadat hy hom afgesit het,+ het hy vir hulle Dawid as koning verwek,+ aangaande wie hy getuig en gesê het: ‘Ek het Dawid, die seun van Isai,+ gevind, ’n man na my hart,+ wat alles sal doen wat ek begeer.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel