Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 10:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En jy moet voor my uit na Gilgal+ afgaan; en kyk! ek gaan af na jou toe om brandoffers te offer, om gemeenskapsoffers+ te bring. Sewe+ dae moet jy bly wag totdat ek na jou toe kom, en ek sal jou beslis laat weet wat jy moet doen.”

  • Jeremia 7:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar hierdie woord het ek hulle beveel deur te sê: “Gehoorsaam my stem,+ en ek sal julle God word,+ en julle sal my volk word; en julle moet in die hele weg wandel+ wat ek julle sal beveel, sodat dit met julle goed kan gaan.”’+

  • Jeremia 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want ek het julle voorvaders plegtig vermaan op die dag toe ek hulle uit Egipteland laat optrek het+ en tot vandag toe, ja, vroeg opgestaan en vermaan en gesê: “Gehoorsaam my stem.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel