1 Samuel 4:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Maar sy het die seun Iʹkabod+ genoem en gesê: “Heerlikheid is uit Israel in ballingskap weggevoer”,+ met verwysing na die ark van die ware God wat buitgemaak is en met verwysing na haar skoonvader en haar man.+
21 Maar sy het die seun Iʹkabod+ genoem en gesê: “Heerlikheid is uit Israel in ballingskap weggevoer”,+ met verwysing na die ark van die ware God wat buitgemaak is en met verwysing na haar skoonvader en haar man.+