1 Samuel 14:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 (En Ahiʹa, die seun van Ahiʹtub,+ die broer van Iʹkabod,+ die seun van Piʹnehas,+ die seun van Eli,+ die priester van Jehovah in Silo,+ het die efod gedra.)+ En die manskappe het nie geweet dat Joʹnatan weggegaan het nie.
3 (En Ahiʹa, die seun van Ahiʹtub,+ die broer van Iʹkabod,+ die seun van Piʹnehas,+ die seun van Eli,+ die priester van Jehovah in Silo,+ het die efod gedra.)+ En die manskappe het nie geweet dat Joʹnatan weggegaan het nie.