1 Samuel 18:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Joʹnatan en Dawid het ’n verbond gesluit,+ omdat hy hom liefgehad het soos sy eie siel.+ 2 Samuel 1:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Ek is ontsteld oor jou, my broer Joʹnatan,Jy was vir my baie lieflik.+Jou liefde was vir my wonderliker as die liefde van vroue.+ Spreuke 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daar is metgeselle wat geneig is om mekaar te verpletter,+ maar daar is ’n vriend wat sterker aanhang as ’n broer.+ Johannes 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Niemand het groter liefde as dít nie, dat iemand van sy siel afstand doen ten behoewe van sy vriende.+
26 Ek is ontsteld oor jou, my broer Joʹnatan,Jy was vir my baie lieflik.+Jou liefde was vir my wonderliker as die liefde van vroue.+
24 Daar is metgeselle wat geneig is om mekaar te verpletter,+ maar daar is ’n vriend wat sterker aanhang as ’n broer.+
13 Niemand het groter liefde as dít nie, dat iemand van sy siel afstand doen ten behoewe van sy vriende.+